ISBN-13: 9781522957287 / Afrikaans / Miękka / 2015 / 112 str.
"Vrou in Rooi" gaan oor die soeke na liefde binne ervaringsvelde wat ons almal ken - platoniese vriendskappe, verliefdheid, romantiese liefde. Die verhaal speel af in 'n klein mikrokosmos in Londen tussen vyf mense, van wie vier eks-Suid-Afrikaners, wat almal op die een of ander manier deur 'n skildery verbind word. Die groepie mense het almal verdwaal geraak deur liefde buite hulself te soek. Uiteindelik vra die "Vrou in Rooi" (of die "Lady in Red," soos die skildery gedoop word) van almal in hierdie verhaal om eers die liefde in hulself te vind in plaas daarvan om dit na buite te projekteer. Die projeksies veroorsaak misverstande en kan tot dramatiese gevolge lei ...
Zawartość książki może nie spełniać oczekiwań – reklamacje nie obejmują treści, która mogła nie być redakcyjnie ani merytorycznie opracowana.