"Vrou in Rooi" gaan oor die soeke na liefde binne ervaringsvelde wat ons almal ken - platoniese vriendskappe, verliefdheid, romantiese liefde. Die verhaal speel af in 'n klein mikrokosmos in Londen tussen vyf mense, van wie vier eks-Suid-Afrikaners, wat almal op die een of ander manier deur 'n skildery verbind word. Die groepie mense het almal verdwaal geraak deur liefde buite hulself te soek. Uiteindelik vra die "Vrou in Rooi" (of die "Lady in Red," soos die skildery gedoop word) van almal in hierdie verhaal om eers die liefde in hulself te vind in plaas daarvan om dit na buite te...
"Vrou in Rooi" gaan oor die soeke na liefde binne ervaringsvelde wat ons almal ken - platoniese vriendskappe, verliefdheid, romantiese liefde. Die ver...
"Sy was Siela" is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef niedat sy in haarself verdwaal geraak het nie. In haar alledaagse bestaan word sy via haar soeke na ware liefde met haar eie sielshunkering na verdieping gekonfronteer. Sy ontleed haarself en haar eie lewe tot op die bodem om te probeer verstaan waarom sy nie gelukkig is nie. Dit is egter uiteindelik nie die verloop van haar eie lewe en haar terugblik daarop wat haar die antwoorde bied waarna sy op soek is om innerlike rus te vind nie. 'n Dieper, ongekende sielswaarheid sal haar na die lewe...
"Sy was Siela" is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef niedat sy in haarself verdwaal geraak het nie. I...