Wie met vuur speel
ISBN: 9780624066095 / Afrikaans / Miękka / 338 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. By 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman
By 'n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na 'n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanv...
|
|
cena:
169,34 zł |
Orion
ISBN: 9780798164825 / Afrikaans / Miękka / 362 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind.
'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. L...
|
|
cena:
69,34 zł |
Onsigbaar
ISBN: 9780798165501 / Afrikaans / Miękka / 386 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Maar wanneer die mooi, ryk Emma le Roux hom huur en begin vertel van onwaarskynlike bedreigings en 'n broer wat sy vas glo na 20 jaar soos 'n Lasarus uit die dood uit opgestaan het, gooi hy al sy Lemmer-wette by die venster uit en vat haar geld. En so begin 'n koorsagtige tog deur 'n wereld van gierigheid, korrupsie, ekologiese stryde, sameswerings ... en moord.
Lemmer is 'n vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy's die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaar...
|
|
cena:
70,42 zł |
Skoenlapper
ISBN: 9780798156738 / Afrikaans / Miękka / 352 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoener na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?
Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wannee...
|
|
cena:
159,94 zł |
Wolwedans in die skemer
ISBN: 9780624056126 / Afrikaans / Miękka / 448 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Wanneer Sonja Daneel na 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word.
Wanneer Sonja Daneel na 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-di...
|
|
cena:
68,25 zł |
Karoonag
ISBN: 9780798165730 / Afrikaans / Miękka / 256 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende die titelverhaal en sy baie gewilde vervolgverhaal "Stiltetyd."
Heerlike verhale uit die pen van Deon Meyer, insluitende die titelverhaal en sy baie gewilde vervolgverhaal "Stiltetyd."
|
|
cena:
65,01 zł |
Dubbelspel
ISBN: 9780624068037 / Afrikaans / Miękka / 416 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om die wereld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gese het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gese dis 'n job...
Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die ...
|
|
cena:
159,94 zł |
Kopskoot
ISBN: 9780795801013 / Afrikaans / Miękka / 320 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Dit lyk asof kaptein Kassie Kasselman met 'n reeksmoordenaar te kampe het toe Kaapstad se ses en vyftigjarige mans kopskote begin kry. Maar Kassie is nie oortuig die moorde dui nie op iets anders nie . . .
Dit lyk asof kaptein Kassie Kasselman met 'n reeksmoordenaar te kampe het toe Kaapstad se ses en vyftigjarige mans kopskote begin kry. Maar Kassie is ...
|
|
cena:
80,16 zł |
Ikarus
ISBN: 9780798171144 / Afrikaans / Miękka / 416 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat 'n maand gelede verdw...
|
|
cena:
70,42 zł |
Koors
ISBN: 9780798175555 / Afrikaans / Miękka / 586 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit...
|
|
cena:
85,56 zł |
Vlakwater
ISBN: 9780798176859 / Afrikaans / Miękka / 322 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Na die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf kunstenaar maak 'n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf 'n vrou met 'n haaslip 'n monografie oor die kuns van die Olivierbroers, en word op 'n dag ooggetuie van 'n moord. Kort hierna nader 'n holwangkerel haar met 'n vreemde voorstel ...
Na die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin ...
|
|
cena:
85,56 zł |
Slagyster
ISBN: 9780795801563 / Afrikaans / Miękka / 356 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
80,16 zł |
Judaskus
ISBN: 9780795801570 / Afrikaans / Miękka / 336 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
80,16 zł |
Pirana
ISBN: 9780795801587 / Afrikaans / Miękka / 322 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
80,16 zł |
Die vrou in die blou mantel
ISBN: 9780798177450 / Afrikaans / Miękka / 128 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
80,16 zł |
Prooi
ISBN: 9780798179003 / Afrikaans / Miękka / 458 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
85,56 zł |
Die Reiniger
ISBN: 9781697945973 / Afrikaans / Miękka / 296 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
83,75 zł |
Afgehandel
ISBN: 9781370933730 / Afrikaans / Miękka / 60 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
44,10 zł |
Moord Oord
ISBN: 9781370339136 / Afrikaans / Miękka / 84 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
44,10 zł |
Donkerdrif
ISBN: 9780798182430 / Afrikaans / Miękka / 466 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
|
cena:
84,48 zł |