Wanneer Sonja Daneel na 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik - maar gou besef sy dat niemand in die hotel is wat hy of sy voorgee om te wees nie. Skokkende geheime sal onthul word.
Wanneer Sonja Daneel na 'n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy ontmoet die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-di...
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in 'n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer...
Tristan Hansen is 'n man wat R15 000 per nag vra en die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue soveel plesier gee dat hulle terugkom vir meer. M...