Die jong koerantbaas op Phalaborwa, Adriaan Ferreira, het baie hooi op sy vurk. Hy het aanvanklik gedink sy koerant, Bosveld Nuus, gaan 'n rustige lewe tot gevolg he. Want hoe moeilik kan dit nou wees om oor sportbyeenkomste en troues te skryf? Maar die amateur joernalis sit die pot heeltemal mis. Eers word 'n swart meisie noodlottig in 'n tref-en-trap beseer en daarna volg 'n grusame moord. Twee uiteenlopende gebeure, wil dit voorkom, maar die gerugte op die dorp vertel 'n ander storie. En gemoedere loop hoog. Gooi by hierdie onstabiele situasie ekstreem konserwatief-christelike sienings, 'n...
Die jong koerantbaas op Phalaborwa, Adriaan Ferreira, het baie hooi op sy vurk. Hy het aanvanklik gedink sy koerant, Bosveld Nuus, gaan 'n rustige lew...