wyszukanych pozycji: 5
![]() |
Sondebok
ISBN: 9780798170338 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 386 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Ranna Abramson skuil van die gereg na die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking - 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
Ranna Abramson skuil van die gereg na die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen...
|
cena:
79,19 |
![]() |
Skoenlapper
ISBN: 9780798156738 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 352 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wanneer die lyk van 'n IT-biljoener na vloede op 'n strand uitspoel, blyk dit Ranna is met rede geheimsinnig. Waarom anders stel die polisie skielik in haar belang?
Iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet die joernalis Alex Derksen vir Ranna, 'n vryskutfotograaf wat nie oor haar verlede wil praat nie. Wannee...
|
cena:
79,19 |
![]() |
Die drie weduwees
ISBN: 9780624096153 / Afrikaans Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
74,52 |
![]() |
Skrapnel
ISBN: 9780798162562 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 370 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help.
Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Al...
|
cena:
79,19 |