wyszukanych pozycji: 2
Die aanspraak van lewende wesens
ISBN: 9780798157063 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 360 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Hierdie bekroonde skrywer se nuwe roman was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012, en bied 'n priemende blik op twee parallelle reise: 'n man en 'n vrou elk op soek na die oorsake van 'n broer en 'n suster se ondergang. Die verhaallyne vloei saam op 'n onwaarskynlike stadsplaas iewers in Kaapstad. Komies, hartroerend, meditatief, verruimend
Hierdie bekroonde skrywer se nuwe roman was die wenner van NB-uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2012, en bied 'n priemende blik op twee para...
|
|
cena:
117,11 zł |
Vlakwater
ISBN: 9780798176859 / Afrikaans / Miękka / 2017 / 322 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Na die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, Niek se loseerder, verdwyn eendag, en 'n welaf kunstenaar maak 'n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf 'n vrou met 'n haaslip 'n monografie oor die kuns van die Olivierbroers, en word op 'n dag ooggetuie van 'n moord. Kort hierna nader 'n holwangkerel haar met 'n vreemde voorstel ...
Na die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin ...
|
|
cena:
118,64 zł |