wyszukanych pozycji: 2
![]() |
Die Helde van Skilpadfontein
ISBN: 9781481147989 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 36 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych (Bez gwarancji dostawy przed świętami) Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie... Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne...
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n ...
|
cena:
40,06 zł |
![]() |
Operasie Rooi Renoster: Operasie Rooi Renoster
ISBN: 9781496031488 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 42 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych (Bez gwarancji dostawy przed świętami) Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie aksieverhaal help Mossie en sy maats om 'n bende renosterstropers vas te trek.
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n ...
|
cena:
40,06 zł |