wyszukanych pozycji: 5
Vermis op Allesverloren
ISBN: 9780795707384 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 304 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en roep Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in om Erta te vind voor dit te laat is.
Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oo...
|
|
cena:
82,76 zł |
Die besoeker
ISBN: 9780795702990 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 270 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd. Emmie is 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy 'n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oe kan uitvee word haar eie lewe 'n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord.
Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is 'n lang, lang tyd. Emmie is 'n sekretaresse by 'n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy 'n...
|
|
cena:
58,14 zł |
The State Vs Anna Bruwer
ISBN: 9780795704147 / Angielski / Miękka / 2012 / 236 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. How does one seek forgiveness for murder? Or is retribution the only way to bring about justice? In this follow-up to It's Me, Anna, Anchien Troskie, writing once again as Elbie Lotter, tells the story of Anna's life after her stepfather's death.
How does one seek forgiveness for murder? Or is retribution the only way to bring about justice? In this follow-up to It's Me, Anna, Anchien Troskie, ...
|
|
cena:
165,13 zł |
Nooit is 'n lang, lang tyd
ISBN: 9780795702778 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 368 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Uiteindelik, 'n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam Dis 'n lekker-lekkerleesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank 'n geheim wat die ander nie durf weet nie . . .
Uiteindelik, 'n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam Dis 'n lekker-lekkerleesroman oor drie vriendinne wat saam gaan ...
|
|
cena:
78,29 zł |
Die staat teen Anna Bruwer
ISBN: 9780795704123 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 226 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 13-18 dni roboczych. Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar na die verskyning van Dis ek, Anna. 'n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe na die moord op haar stiefpa - 'n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.
Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat het met Anna gebeur die oomblik na sy die sneller getrek het? Lees nou die opvolg, agt jaar na die verskyning van Dis ...
|
|
cena:
57,02 zł |