
ilość książek w kategorii: 164621
![]() |
Vrou in Rooi
ISBN: 9781522957287 / Afrikaans / Miękka / 2015 / 112 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. "Vrou in Rooi" gaan oor die soeke na liefde binne ervaringsvelde wat ons almal ken - platoniese vriendskappe, verliefdheid, romantiese liefde. Die verhaal speel af in 'n klein mikrokosmos in Londen tussen vyf mense, van wie vier eks-Suid-Afrikaners, wat almal op die een of ander manier deur 'n skildery verbind word. Die groepie mense het almal verdwaal geraak deur liefde buite hulself te soek. Uiteindelik vra die "Vrou in Rooi" (of die "Lady in Red," soos die skildery gedoop word) van almal in hierdie verhaal om eers die liefde in hulself te vind in plaas daarvan om dit na buite te...
"Vrou in Rooi" gaan oor die soeke na liefde binne ervaringsvelde wat ons almal ken - platoniese vriendskappe, verliefdheid, romantiese liefde. Die ver...
|
cena:
26,51 |
![]() |
Sy was Siela
ISBN: 9781522959137 / Afrikaans / Miękka / 2016 / 126 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. "Sy was Siela" is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef niedat sy in haarself verdwaal geraak het nie. In haar alledaagse bestaan word sy via haar soeke na ware liefde met haar eie sielshunkering na verdieping gekonfronteer. Sy ontleed haarself en haar eie lewe tot op die bodem om te probeer verstaan waarom sy nie gelukkig is nie. Dit is egter uiteindelik nie die verloop van haar eie lewe en haar terugblik daarop wat haar die antwoorde bied waarna sy op soek is om innerlike rus te vind nie. 'n Dieper, ongekende sielswaarheid sal haar na die lewe...
"Sy was Siela" is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef niedat sy in haarself verdwaal geraak het nie. I...
|
cena:
32,63 |
![]() |
Anders: 'n Paranormale Liefdesverhaal
ISBN: 9781523854257 / Afrikaans / Miękka / 2016 / 330 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat 'n Empaat met 'n uitgebreide talent vir beide mens en dier is. Karlia leef al daarmee saam vandat sy 'n kleuter is en alhoewel dit moeilik is, funksioneer sy goed genoeg in die normale samelewing. Wanneer hierdie talent egter verder ontwikkel en sy skielik mense se gedagtes ook kan lees, vrees sy dat die samelewing haar in 'n gestig gaan opsluit soos wat met haar ma gebeur het. Daarvoor sien sy nie kans...
Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in S...
|
cena:
65,23 |
![]() |
Verraad in Peru
ISBN: 9781718191662 / Afrikaans / Miękka / 2018 / 78 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
24,43 |
![]() |
Vir Altyd Joune
ISBN: 9781539892915 / Afrikaans / Miękka / 2016 / 108 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
40,79 |
![]() |
Arabella
ISBN: 9781541130272 / Afrikaans / Miękka / 2016 / 206 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
33,78 |
![]() |
Hart sonder remme
ISBN: 9781653549078 / Afrikaans / Miękka / 2019 / 160 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
40,75 |
![]() |
Susanna M Lingua Keur 13
ISBN: 9780624048640 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 514 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
80,28 |
![]() |
Susanna M Lingua Keur 14
ISBN: 9780624049296 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 512 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
80,28 |
![]() |
Schalkie van Wyk Keur 10
ISBN: 9780624057833 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 514 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
80,28 |
![]() |
Platanna
ISBN: 9781387317783 / Afrikaans / Miękka / 2017 / 290 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
61,35 |
![]() |
Emma
ISBN: 9781776057030 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 202 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
44,88 |
![]() |
Skadu Oor Matlabas
ISBN: 9798478171964 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 162 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
48,91 |
![]() |
'n Koue Seisoen
ISBN: 9798477455546 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 174 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
61,15 |
![]() |
Drome van Gister
ISBN: 9798477444502 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 350 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
81,54 |
![]() |
Vulkaan van Passie
ISBN: 9798478154707 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 170 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
48,91 |
![]() |
Tweeling van Liefde is Haat
ISBN: 9798477583898 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 318 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
81,54 |
![]() |
As die Liefde Seëvier
ISBN: 9798482363324 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 66 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
36,68 |
![]() |
Die Hartsreis van Helena Badenhorst
ISBN: 9798487298065 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 314 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
69,31 |
![]() |
Die Geheim van die Markies D'Almera
ISBN: 9798487239495 / Afrikaans / Miękka / 2021 / 234 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
61,15 |