
ilość książek w kategorii: 502904
![]() |
God Se Plan Van a Tot Z.
ISBN: 9781465366337 / Afrikaans / Twarda / 2012 / 258 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
151,17 |
![]() |
Trip to Remember
ISBN: 9781477126110 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 74 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
76,13 |
![]() |
Trip to Remember
ISBN: 9781477126127 / Afrikaans / Twarda / 2012 / 74 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
125,97 |
![]() |
VOËLS EN BYBELS IN DIE GESKIEDENIS (Monochroom Uitgawe)
ISBN: 9781905006571 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 294 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Voels en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voelkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geinspireer om die voels in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voels en Bybels in die Geskiedenis."
Voels en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voelkundige...
|
cena:
67,17 |
![]() |
Understanding Your Potential
ISBN: 9781770006591 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 176 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
62,69 |
![]() |
Die God wat Jou Genees
ISBN: 9781494757823 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 166 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. 'n Goddelike uitwisseling: Vanaf 'n tronk van seksuele misbruik en perversie, gebrokenheid, bitterheid en depressie, na 'n nuwe lewe van vryheid, intieme onvoorwaardelike liefde, vreugde, ware identiteit en 'n doelbewuste bestemming. Die doel van hierdie boek is om uit te lig dat enige iets vir God moontlik is. Hy is die Ware Geneesheer van liggaam, siel en gees. Sal jy God as Geneesheer toegang gee to die geheime kamers van jou hart, sodat Hy die leuens en wonde kan verwyder met Sy skalpel (die Waarheid van Sy Woord) en jy jouself derhalwe uitlewer aan Sy onvoorwaardelike, volhoudende...
'n Goddelike uitwisseling: Vanaf 'n tronk van seksuele misbruik en perversie, gebrokenheid, bitterheid en depressie, na 'n nuwe lewe van vryheid, inti...
|
cena:
46,21 |
![]() |
Die Wonder van die Nuwe Geboorte
ISBN: 9781291530070 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 82 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. As 'n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, ondervoed of benadeel was deur die nalatigheid en die onnadenkende optrede van volwassenes. In DIE WONDER VAN DIE NUWE GEBOORTE beskrywe hy die ooreenkomste tussen die natuurlike geboorte en die Geestelike geboorte en ontwikkeling. Net soos 'n kind nie normaal kan ontwikkel as hy/sy nie behoorlik gevoed word nie, of benadeel word deur ongesonde substansies waarteen hy/sy beskerm moes word, is Geestelike ondervoeding en vergiftiging alomteenwoordige...
As 'n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, onderv...
|
cena:
35,26 |
![]() |
Voorskrif Gebede uit die Hemel: Bid, Glo, Twyfel nie en Ontvang Matt 21 v 21-22
ISBN: 9781495407390 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 148 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Die gebede is geinspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. "U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam." Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing."
Die gebede is geinspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeelte...
|
cena:
126,02 |
![]() |
Haar naam is Ragel
ISBN: 9780796316042 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 280 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Ragel Naude het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer na die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg...
Ragel Naude het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie....
|
cena:
82,67 |
![]() |
Marta
ISBN: 9780796317575 / Afrikaans / Miękka / 2013 / 290 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf 'n diploma in haarkappery en begin 'n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het 'n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog 'n plig en hul gebede steek vas by afgerammelde rympies. Sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie.
Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. ...
|
cena:
82,67 |
![]() |
Molestering, verkragting en pornografie: Antwoorde tot oorwinning en vrymaking
ISBN: 9781499686463 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 48 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Indien u 'n slagoffer of oortreder van molestering, verkragting en/of pornografie is, moet u beslis hierdie boek lees. Dit kan met enige persoon van enige ouderdom, geslag, klas, nasie en ras gebeur. Gewillige seksuele oortreding soos owerspel, prostitusie en pornografie is van die oudste sondes wat aan die mens bekend is - prostitusie word gereken as een van die oudste "beroepe" in die wereld. Vanuit dit, het molestering en verkragting voortgespruit wat onder geweldsmisdaad sorteer. In ons moderne era, met al die organisasies, wette en strawwe wat in plek is om sulke oortreders mee te straf,...
Indien u 'n slagoffer of oortreder van molestering, verkragting en/of pornografie is, moet u beslis hierdie boek lees. Dit kan met enige persoon van e...
|
cena:
29,36 |
![]() |
Die manlike kind en die vrou: Openbaring 12
ISBN: 9781499785920 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 54 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Die mees opspraakwekkendste boek in die Bybel, is Openbaring. Die boek, is ryk aan simboliek wat gebruik word om gebeure op aarde en in die geestelike wereld te verduidelik. Openbaring 12, oor die manlike kind, die vrou en die draak is een van die dele wat ryk is aan simboliek. Indien dit nie suiwer vanuit die Skrif verduidelik en verstaan word nie, is dit verwarrend. In hierdie boek word elke element van die manlike kind, die vrou, die draak, die maan, die rivier, ens. onder die soeklig van die Woord geplaas, wat sonder enige twyfel, die uitleg daarvan openbaar maak. Alhoewel elke simboliek...
Die mees opspraakwekkendste boek in die Bybel, is Openbaring. Die boek, is ryk aan simboliek wat gebruik word om gebeure op aarde en in die geestelike...
|
cena:
29,36 |
![]() |
Les 53 Nouveaux Cantiques en Bulu de l'EPC: Paroles et Musique
ISBN: 9781500787967 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 100 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. L'admiration que j'ai sur les compositeurs chretiens des siecles passes et surtout de la profondeur de leur foi et de la richesses de leurs experiences spirituelles m'ont beaucoup anime pendant les annees que je passe ici aux Etats-Unis. Voulant partager avec les miens des profondeurs spirituelles, je me suis, de temps en temps, plonge dans ce mystere qui doit etre vecu par tout pecheur ne de nouveau en Christ. Que ces nouveaux cantique, parmi les 180 que j'ai deja traduits, puissent vous recueillir dans l'Esprit du Seigneur. son esclave, Francois Akoa-Mongo"
L'admiration que j'ai sur les compositeurs chretiens des siecles passes et surtout de la profondeur de leur foi et de la richesses de leurs experience...
|
cena:
28,35 |
![]() |
Les 60 Nouveaux Cantiques en Bulu: Aussi avec Musique et Paroles
ISBN: 9781500792145 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 104 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. PSAUME 148 Louez l'Eternel Louez l'Eternel du haut des cieux Louez-le dans les lieux eleves Louez-le, vous tous ses anges Louez-le, vous toutes ses armees Louez-le, soleil et lune Louez-le, vous toutes, etoiles lumineuses Louez-le, cieux des cieux, Et vous, eaux qui etes au-dessus des cieux Qu'ils louent le nom de l'Eternel Car il a commande, et ils ont ete crees. Il les a affermis pour toujours et a perpetuite; Il a donne des lois, et il ne les violera point. Louez l'Eternel du bas de la terre, Monstres marins, et vous tous, abimes, Feu et grele, neige et brouillards, Vents...
PSAUME 148 Louez l'Eternel Louez l'Eternel du haut des cieux Louez-le dans les lieux eleves Louez-le, vous tous ses anges Louez-le, vous toutes se...
|
cena:
29,40 |
![]() |
Reistog van Genade
ISBN: 9781498415729 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 96 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
89,57 |
![]() |
Wanneer die Onmoontlike Moontlik word
ISBN: 9780620614412 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 282 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Die wereld verkondig dikwels dat daar nie 'n toekoms is nie, terwyl geloof jou die toekoms in die hede laat ervaar. Die wereld se, "Sien is glo." God se egter, "Glo en jy sal sien" en dit is wanneer jy glo dat God die ONMOONTLIKE IN DIE MOONTLIKE VERANDER
Die wereld verkondig dikwels dat daar nie 'n toekoms is nie, terwyl geloof jou die toekoms in die hede laat ervaar. Die wereld se, "Sien is glo." God ...
|
cena:
46,17 |
![]() |
Voorskrif Gebede uit die Hemel
ISBN: 9781507659281 / Afrikaans / Miękka / 2015 / 148 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Die gebede is geinspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. "U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam." Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing. Die gebede dek alle aspekte van 'n Hemelse gebed."
Die gebede is geinspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeelte...
|
cena:
33,60 |
![]() |
Meisies Seuns julle besluit
ISBN: 9781500320546 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 178 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. Terwyl ons kinders in 'n leer proses is en op skool akademies voorberei word en so inligting inwin vir hulle toekoms, is daar ook die ander inligting waarmee ons kinders gebombardeer word. Inligting wat hulle by of hulle maats of deur die TV, Internet en die alomteenwoordige selfoon verkry. As onderwyseres en moeder besef ek elke dag meer en meer hoe groot die gaping tussen die twee tipes inligting is en dat die onsigbare vyand daarop uit is om ons kinders juis in op die gebied van tegnologiese vooruitgang te vernietig. Tieners is nuuskierig. Hulle soek antwoorde en hulle sal selfs antwoorde...
Terwyl ons kinders in 'n leer proses is en op skool akademies voorberei word en so inligting inwin vir hulle toekoms, is daar ook die ander inligting ...
|
cena:
37,80 |
![]() |
The Book of Gad The Seer: Afrikaans Translation
ISBN: 9781511946926 / Afrikaans / Miękka / 2015 / 56 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. |
cena:
58,81 |
![]() |
The Book of Nathan The Prophet: Afrikaans Translation
ISBN: 9781512361322 / Afrikaans / Miękka / 2015 / 84 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych. This is The Afrikaans Translation of The Book of Nathan The Prophet as Referred to in 1 Chronicles 29:29 which is given as follows: Now the acts of David the King first and last, behold, they are written in the book of Samuel the Seer, and in the book of Nathan the Prophet, and in the book of Gad the Seer, This book also includes the English version.
This is The Afrikaans Translation of The Book of Nathan The Prophet as Referred to in 1 Chronicles 29:29 which is given as follows: Now the acts of Da...
|
cena:
58,81 |