![]() |
Best karate 7. Jitte, Hangetsu, Empi
ISBN: 9788389332677 / Miękka / 144 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. O wielkiej wartości tej serii świadczy fakt, że jest to jedna z niewielu pozycji, którym udało się przetrwać próbę czasu i które, mimo ciągłej ewolucji karate, pozostają równie aktualne dziś, jak były w momencie powstania. Masatoshi Nakayama (1913-1987) uczeń samego Gichina Funakoshiego, jest zaliczany dzisiaj do grona największych nauczycieli karate. Mistrz Nakayama był głównym instruktorem JKA (Japan Karate Association) od początku powstania tej organizacji, aż do śmierci w 1987 roku.
O wielkiej wartości tej serii świadczy fakt, że jest to jedna z niewielu pozycji, którym udało się przetrwać próbę czasu i które, mimo ciąg...
|
20,68 zł |
![]() |
Vermis op Allesverloren
ISBN: 9780795707384 / Afrikaans / Miękka / 304 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oor haar kruierate en eksentrieke gedrag, veral nadat Oudominee begin het met sy vendetta teen haar. Melinda vermoed onraad en roep Barrie Barnard, privaatspeurder en buitestander, in om Erta te vind voor dit te laat is.
Wanneer Melinda een oggend opstaan, het haar tante Erta eenvoudig spoorloos verdwyn. Jare gelede is Erta deur die dorpenaars as 'n heks gebrandmerk oo...
|
cena:
79,41 zł |
![]() |
150 Stories
ISBN: 9780798170314 / Afrikaans / Miękka / 520 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Hierdie versameling sluit byna al Nataniel se verhoogverhale (Afrikaans en Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop, When I was), sowel as 10 nuwe stories.
Hierdie versameling sluit byna al Nataniel se verhoogverhale (Afrikaans en Engels) in uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oo...
|
cena:
86,43 zł |
![]() |
Infanta
ISBN: 9780798170321 / Afrikaans / Miękka / 482 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.
Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem...
|
cena:
86,43 zł |
![]() |
Sondebok
ISBN: 9780798170338 / Afrikaans / Miękka / 386 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Ranna Abramson skuil van die gereg na die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om 'n aanval op 'n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na 'n skokkende ontdekking - 'n nuwe leidraad oor die verdwyning van 'n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.
Ranna Abramson skuil van die gereg na die dood van drie mans na aan haar. As 'n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen...
|
cena:
79,41 zł |
![]() |
Die respektabele meneer Hartslief
ISBN: 9780798170345 / Afrikaans / Miękka / 402 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgelee pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis die spiere; en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg...
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgelee ...
|
cena:
79,41 zł |
![]() |
Ester
ISBN: 9780798170369 / Afrikaans / Miękka / 336 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. 'n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor 'n verbode passie en 'n politieke intrige.
'n Ontmoeting in 1940 tussen dr D.F. Malan en 'n Duitse spioen, mev Thyra Denk, is die inspirasie vir hierdie meesleurende roman oor 'n verbode passie...
|
cena:
79,41 zł |
![]() |
Buys: 'n Grensroman
ISBN: 9780795707391 / Afrikaans / Miękka / 434 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit, Kaap-uit, beskawing-uit. Uiteindelik werelduit. Van die Langkloof swerf Buys - oftewel Khula, Koning van die Basters, veelwywer, rampokker, voelvry-verklaarde, pes van die regering, reus - deur die onrustige landskap van die laat sewentienhonderds. Buys is 'n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.
Coenraad de Buys was die gevaarlikste man in die Kolonie. Op agtjarige ouderdom het hy sy eerste grens oorgesteek en sy ouerhuis agtergelaat. Huis-uit...
|
cena:
84,06 zł |
![]() |
Die lewe is 'n storie
ISBN: 9780620735643 / Afrikaans / Miękka / 176 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Hierdie is 'n nog 'n boek van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Maar anders as sy vorige boeke, gaan hierdie boek nie net oor jag en die ver plekke nie, maar oor die lewe self - oor dinge wat met mense gebeur het. Die stories is meesal humoristies.
Hierdie is 'n nog 'n boek van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Maar anders as sy vorige boeke, gaan hierdie boek nie net oor...
|
cena:
36,72 zł |
![]() |
Waar die wind omdraai
ISBN: 9781512010619 / Afrikaans / Miękka / 166 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Let asseblief daarop dat hierdie boek voorheen gepubliseer is onder die naam "Windvanger." Na 'n blitsromanse raak sjarmante Wessel van Rhyn verloof aan McKaylin Basson. Maar hy gebruik sy broer se naam in die se afwesigheid om deure vir hom te laat oopgaan: Le Roux van Rhyn, 'n gesogte, aantreklike en suksesvolle internasionale sakeman wat sy privaatheid en sy vrygesel-status jaloers beskerm. En dis hierdie identiteitsmisbruik, leuens, beurtkrag en 'n stukkende kragopwekker wat vir McKaylin lei tot 'n nag van onbeteuelde passie in die regte hotelsuite, maar saam met die verkeerde man. Want...
Let asseblief daarop dat hierdie boek voorheen gepubliseer is onder die naam "Windvanger." Na 'n blitsromanse raak sjarmante Wessel van Rhyn verloof a...
|
cena:
28,44 zł |
![]() |
As Harte Kon Praat: Lewe Is N Lied. Lirieke Moet Net Sin Maak.
ISBN: 9781974201082 / Afrikaans / Miękka / 38 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. Die hart is moeilik om te verstaan as jy nie luister nie. Deur die tye het alles in n deurmekaar spul deurgedring na my toe en elke maal was ek gelukkig genoeg om pen en papier naby my te he om die woorde neer te kon sit en met julle nou te kan deel. Die is inspirasie van almal wat my ken en die boek is gepubliseer deur die liefde van my vrou Selma. Dankie vir als wat jy vir my beteken. My hart sing vandat ons een geword het.
Die hart is moeilik om te verstaan as jy nie luister nie. Deur die tye het alles in n deurmekaar spul deurgedring na my toe en elke maal was ek gelukk...
|
cena:
24,21 zł |
![]() |
Spook En Moker
ISBN: 9781720150428 / Afrikaans / Miękka / 24 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
cena:
21,71 zł |
![]() |
ፍጥረተ ህቡአት: Gateway to the Secret of Everything
ISBN: 9798490359012 / Afrikaans / Miękka / 112 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
cena:
60,53 zł |
![]() |
መጽሐፈ አድሜስ: The Book of Addmes
ISBN: 9798774276103 / Afrikaans / Miękka / 372 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
cena:
201,76 zł |
![]() |
ደቂ ዛግራ (Deki Zagra): እኩብ ግጥምታት (Collected poems)
ISBN: 9798367616514 / Afrikaans / Miękka / 144 str. Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
cena:
60,53 zł |
![]() |
Drome kan waar word
ISBN: 9781928372615 / Afrikaans Termin realizacji zamówienia: ok. 5-8 dni roboczych. |
cena:
50,40 zł |