Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. 'n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raak. En dat die brue wat ons bou soms 'n opdraand pad aan die anderkant het.
Die Tweede Wereldoorlog verdeel nie net die wereld nie, maar ook gesinne. 'n Eg menslike verhaal wat met insig en begrip uitbeeld dat oorlog almal raa...
Hierdie roman oor bywonerskind Persomi, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940's en die Apartheidswette van die 1950's.
Hierdie roman oor bywonerskind Persomi, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die storm...