Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-""oorkondes"" (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel...
Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte-""oorkondes"" (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaaps...