Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards en liries, sintuiglik en abstrak, eenvoudig en kompleks, onthutsend en teer. Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in.
Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windva...