Uit die pen van Max Minnaar: 'n Verhaal vol intrige. Hartseer, verlies, haat, 'n soeke na geregtigheid, wilde hartstog en liefde wat sal oorwin. Of nie? 'n Verbitterde Natasha vat spoor agter die man aan wat verantwoordelik is vir haar jonger suster se dwelmdood. Sy slaag daarin om by dieselfde plek as hy werk te kry en sy wek sy belangstelling in haar sonder moeite. Skimme uit die verlede spook by haar en 'n tragedie uit die geskiedenis word herhaal. Sy ontmoet egter ook vir Hein en is magteloos teen sy onweerstaanbare magnetisme. Salig onbewus van haar netjies uitgewerkte planne - wat hom...
Uit die pen van Max Minnaar: 'n Verhaal vol intrige. Hartseer, verlies, haat, 'n soeke na geregtigheid, wilde hartstog en liefde wat sal oorwin. Of ni...
Uit die pen van Max Minnaar: Die Engel het 'n Sekelstert Alte hou nie van aantreklike mans nie. Alte hou nie van mans nie. Punt. Behalwe van haar broer, Ettienne, wat 'n guns van haar afsmeek en haar sodoende onbedoeld midde-in die speelarena van Retief Ruyters laat beland. Hy is pure man. En hy is aantreklik. Baie aantreklik.. Alte se voorkoms, maar veral haar houding, vestig sy aandag baie pertinent op haar. Hy laat hom nie vermy of ignoreer nie. En hy laat haar uit die staanspoor onomwonde verstaan presies wat die aard van sy belangstelling in haar is, ten spyte van sy betrokkenheid by...
Uit die pen van Max Minnaar: Die Engel het 'n Sekelstert Alte hou nie van aantreklike mans nie. Alte hou nie van mans nie. Punt. Behalwe van haar broe...
Let asseblief daarop dat hierdie boek voorheen gepubliseer is onder die naam "Windvanger." Na 'n blitsromanse raak sjarmante Wessel van Rhyn verloof aan McKaylin Basson. Maar hy gebruik sy broer se naam in die se afwesigheid om deure vir hom te laat oopgaan: Le Roux van Rhyn, 'n gesogte, aantreklike en suksesvolle internasionale sakeman wat sy privaatheid en sy vrygesel-status jaloers beskerm. En dis hierdie identiteitsmisbruik, leuens, beurtkrag en 'n stukkende kragopwekker wat vir McKaylin lei tot 'n nag van onbeteuelde passie in die regte hotelsuite, maar saam met die verkeerde man. Want...
Let asseblief daarop dat hierdie boek voorheen gepubliseer is onder die naam "Windvanger." Na 'n blitsromanse raak sjarmante Wessel van Rhyn verloof a...