Terwyl ons kinders in 'n leer proses is en op skool akademies voorberei word en so inligting inwin vir hulle toekoms, is daar ook die ander inligting waarmee ons kinders gebombardeer word. Inligting wat hulle by of hulle maats of deur die TV, Internet en die alomteenwoordige selfoon verkry. As onderwyseres en moeder besef ek elke dag meer en meer hoe groot die gaping tussen die twee tipes inligting is en dat die onsigbare vyand daarop uit is om ons kinders juis in op die gebied van tegnologiese vooruitgang te vernietig. Tieners is nuuskierig. Hulle soek antwoorde en hulle sal selfs antwoorde...
Terwyl ons kinders in 'n leer proses is en op skool akademies voorberei word en so inligting inwin vir hulle toekoms, is daar ook die ander inligting ...