"Wat is lewensgetrou?" mag baie mense wonder. Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so "lewensgetrou moontlik" 'n prentjie te skets van 'n bepaalde omgewing tydens die 1960's en 1970's in Suid-Afrika - gesien uit die oogpunt van 'n Afrikaanse seun. Dit is belangrik om daarop te let dat daar destyds, soos vandag, 'n veelvoud van omgewings was met verskillende belewenisse daarvan. Hierdie boek probeer om een so 'n belewenis uit te lig. Daar mag woordkeuses wees wat gaan seermaak en ontstel, beskrywings en woorde wat vandag waarskynlik polities nie korrek is nie. Die skrywer glo egter...
"Wat is lewensgetrou?" mag baie mense wonder. Tereg ook. Met hierdie boek poog die skrywer om so "lewensgetrou moontlik" 'n prentjie te skets van 'n b...