Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En 'n dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. Die storie kry momentum met 'n skip wat aan die Pondoland se kus strand tydens die Tweede Wereld-Oorlog en Isilimela Hospitaal wat met 'n noodoperasie ingewy word. Hierdie ware lewensverhaal van Nico en Marthe Geldenhuys, pionier mediese sendelinge, speel af teen die agtergrond van die ongetemde Wildekus van die Transkei toe die NG kerk daar begin het...
Blou Erfporsie is die storie van 'n lewensreis wat begin met 'n twaalfjarige seuntjie wat impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog ne...