Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber.
Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge i...