Hierdie bundel is 'n weergawe van die waarnemings, persepsies en sieninge van die outeur oor jare deur n wye spektrum van onderwerpe met die einddoel om dit in gedig formaat aan die leserpubliek te bied. Dit poog eerstens om aan lesers van elke ouderdom leesgenot te verskaf. Dit probeer verder om in 'n gemaklike styl verskeidenheid te varieer vanaf enersyds meer tong-in-die-kies onderwerpe tot andersyds heel ernstig van aard. Terwyl die gedigte bloot alfabeties geplaas is was dit nooit die bedoeling dat dit groepeer sal word of op enige wyse gerangskik word en sodoende die spontane...
Hierdie bundel is 'n weergawe van die waarnemings, persepsies en sieninge van die outeur oor jare deur n wye spektrum van onderwerpe met die einddoel ...