David en Jacko Wat is daardie rillende geluide wat hulle in die nag wakker hou? In hul soektog, ontdek hulle 'n network tonnels wat direk na hul slaapkamer lei. Dis eers wanneer die buurman se hond op 'n nare manier vrek en David se beste vriend verdwyn dat die waarheid hulle in die oe staar-dis nie net die buurt se kinders wat dit geniet om in die donker die wereld te verken nie
David and Jacko investigate spine-chilling noises keeping them up at night and stumble on an elaborate network of tunnels that lead straight to their bedroom. It is only when the...
AFRIKAANS EDITION
David en Jacko Wat is daardie rillende geluide wat hulle in die nag wakker hou? In hul soektog, ontdek hulle 'n network tonnel...