Geinspireer deur Roald Dahl en die Twits, skryf David Downie 'n opwindende verhaal van die avonture van Dawid en sy hond Jacko en hulle ontmoetings met die groteske Mnr Sniggles en sy dodelike troeteldier slang.
Die stories is pragtig geillustreer deur Tea Seroya.
Inspired by Roald Dahl and the Twits, David Downie writes an engaging account of the horrible stories his dad told him as a boy.
The stories are beautifully illustrated by Tea Seroya.
Suitable for ages 8 and up."
Geinspireer deur Roald Dahl en die Twits, skryf David Downie 'n opwindende verhaal van die avonture van Dawid en sy hond Jacko en hulle ontmoetings...
Geinspireer deur Roald Dahl en die Twits, skryf David Downie 'n opwindende verhaal van die avonture van Dawid en sy hond Jacko en hulle ontmoetings met die groteske Mnr Sniggles en sy dodelike troeteldier slang.
Die stories is pragtig geillustreer deur Tea Seroya.
Inspired by Roald Dahl and the Twits, David Downie writes a thrilling tale of the adventures of David and his dog Jacko and their encounters with the grotesque Mr Sniggles and his deadly pet snake. The stories are beautifully illustrated by Tea Seroya."
AFRIKAANS EDITION
Geinspireer deur Roald Dahl en die Twits, skryf David Downie 'n opwindende verhaal van die avonture van Dawid en sy hond Jacko...
Gewoonlik kom David en Jacko goed oor die weg met die wereld se hardwerkende miere. Maar toe David een oggend wakkerskrik en besef sy nagmerrie 'n aaklige waarheid geword het, het hy en Jacko geen ander keuse as om van die dier wat miere die meeste vrees hulp te soek voordat miljoene klein tande hul vlees van hul bene afstroop.
David and Jacko normally get on just fine with the hard-working ants of the world. But when David wakes one morning to discover his nightmare is turning into a horrible reality, he and Jacko have no choice but to seek help from the animal the...
AFRIKAANS EDITION
Gewoonlik kom David en Jacko goed oor die weg met die wereld se hardwerkende miere. Maar toe David een oggend wakkerskrik en b...