Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op 'n vliegtuig na Europa. Niemand het 'n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die snipperige Lelanie of sy glad nie terugkom nie. Skielik moet sy en haar ouer broer Dewald by hul pa in sy woonstel intrek en teen wil en dank aanpas. Chambord-woonstelle in Pretoria huisves verskeie vreemde karakters, sommiges met verskuilde agendas - en soos enige kind weet, hou hoerskool al reeds genoeg uitdagings in. Asof hulle lewens nie genoeg ontwrig is nie, raak dinge lelik sodra Gustav...
Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op 'n vliegtuig na Europa. Niemand het 'n idee wanneer om haar terug te ...