Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.
Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie re...
Katelknaap vir Carlien Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie. Gogga op 'n Harley Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkelaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou...
Katelknaap vir Carlien Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Str...
Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in Suid-Afrika nie. Nee, sy is anders omdat 'n Empaat met 'n uitgebreide talent vir beide mens en dier is. Karlia leef al daarmee saam vandat sy 'n kleuter is en alhoewel dit moeilik is, funksioneer sy goed genoeg in die normale samelewing. Wanneer hierdie talent egter verder ontwikkel en sy skielik mense se gedagtes ook kan lees, vrees sy dat die samelewing haar in 'n gestig gaan opsluit soos wat met haar ma gebeur het. Daarvoor sien sy nie kans...
Veearts Karlia Roux is anders. Nie omdat sy 'n vrou is en 'n veearts is nie-ook nie omdat sy die dogter is van een van die mees welgestelde mense in S...