"My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg 'n onvervreembare erfenis maak tot na die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbreek wat ek opgebou het nie. Niemand sal hier iets kan doen wat die volgende geslagte benadeel nie." Voordat John Adams hierdie uitspraak maak, is Suid-Afrika die droomland met onbeperkte geleenthede. Hy emigreer van Engeland hierheen, word 'n skatryk diamantmagnaat en grondbaron. Hy werk die toekoms haarfyn uit vir sy kinders en die nageslagte wat sou kom. Sy vrou, Sarah, waarsku: "Kinders het nie kontrakte met hul ouers wat maak dat hulle nie kan...
"My planne is reeds agtermekaar. Ek gaan van Kingsberg 'n onvervreembare erfenis maak tot na die vierde geslag. So sal ek sorg dat niemand hier afbree...
John Adams emigrates from England to South Africa and amasses a large fortune as a diamond magnate and land baron. In the finest detail, he plans the Adams legacy for his children and future generations. His wife, Sarah, warns him: "Parents don't have contracts with their children that will prevent them from breaking away one day." Every character in this gripping narrative indeed grows into an individual with unique dreams, unique ideals. Irredeemable conflict is the result, with destructive relationships and shattered dreams. It seems as if John's obsession with wealth and the preservation...
John Adams emigrates from England to South Africa and amasses a large fortune as a diamond magnate and land baron. In the finest detail, he plans the ...