Sparrow Spencer is an adventurous boy. He lives in a South African country town called Tortoisetown. Sparrow and his bicycle-friend, Jumbo make a real difference to the lives of many townsfolk and those on the surrounding farms. The pair deliver groceries from Uncle Jacob's little supermarket in town. In this story a countrywide fuel shortage results in a crisis that allows Sparrow and Jumbo to flourish. After all, a bike does not need petrol or diesel. Read this story to find out how Sparrow and Jumbo became the heroes of Tortoisetown. Thirty-four pages of text and full-colour illustrations...
Sparrow Spencer is an adventurous boy. He lives in a South African country town called Tortoisetown. Sparrow and his bicycle-friend, Jumbo make a real...
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie verhaal word 'n ongewenste, landswye brandstoftekort die krisis waarin Mossie en sy fiets-vriend floreer. 'n Fiets gebruik mos nie petrol en diesel nie... Kom lees en sien hoe Mossie en Jumbo die helde van Skilpadfontein geword het. 34 bladsye se volkleur illustrasies vertel die verhaal van hierdie moderne...
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n ...
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n verskil in die lewe van baie dorps- en plaasmense. Hy en Jumbo lewer kruideniersware af vir Oom Japie se Superette. In hierdie aksieverhaal help Mossie en sy maats om 'n bende renosterstropers vas te trek.
Mossie Mostert is 'n avontuurlustige seun. Hy bly op Skilpadfontein, 'n plattelandse dorpie in Suid-Afrika. Saam met sy fiets-vriend Jumbo maak hy 'n ...