Hierdie boek, 'Die Krag van Middernag Gebed', sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van n rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en n deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad n baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as n ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word le. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy...
Hierdie boek, 'Die Krag van Middernag Gebed', sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keu...
Die meeste mense glo dat wanneer hulle Christus in hul lewe aanvaar het dat alle vloeke teen hulle afgehandel en gebreek is. Dit is wel korrek, maar kom ons kyk na Josua, die opvolger van Moses. Die land was aan hom beloof, maar hy moes nog steeds die land binnegaan en vir dit veg. Dit geld ook vir ons vandag, want die Woord se in Matteus 11:12 dat die koninkryk van God besig is om pad oop te breek en mense wat al hulle kragte daarop toespits, maak dit hulle eie. Soos ons sal uitvind gedurende hierdie studie, is daar sekere stappe wat deur paar mense, wie vloek teen hulle bloedlyn gebring...
Die meeste mense glo dat wanneer hulle Christus in hul lewe aanvaar het dat alle vloeke teen hulle afgehandel en gebreek is. Dit is wel korrek, maar k...
Fear is the opposite of faith. Fear torments. God wants us to have faith in him, in his words and promises. This is his will for us, but there are so many things, situations, adversaries fighting against this. Now, this little but powerful book will lift you up and make you stand on God's promises even in the face of the fiercest arrows from the enemy or the worst of situations. Don't be afraid Move on for the LORD thy God will give you victory
Fear is the opposite of faith. Fear torments. God wants us to have faith in him, in his words and promises. This is his will for us, but there are so ...