Alison Fast maak dokumentere films en sy is mal daaroor om stories deur alle mediums te vertel, hetsy die geskrewe woord of film. Madeliefie en die Boom Doer Ver is haar eerste kinderboek. Sy verkry haar inspirasie deur reis, deur tyd in die natuur deur te bring en deur storie-werkswinkels in die gemeenskap aan te bied. Sy bly in Los Angeles en New York in die VSA.