ISBN-13: 9781905006571 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 294 str.
ISBN-13: 9781905006571 / Afrikaans / Miękka / 2012 / 294 str.
Voels en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide 'n student van Bybelse Hebreeus en 'n amateur voelkundige is. Na 'n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geinspireer om die voels in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met 'n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voels en Bybels in die Geskiedenis."
Voëls en Bybels in die Geskiedenis het tot stand gekom omdat die skrywer Tian Hattingh beide n student van Bybelse Hebreeus en n amateur voëlkundige is. Na n aantal besoeke aan die Heilige Land is hy geinspireer om die voëls in die Christelike Bybels te bestudeer. Tian se interessante ontdekkings, tesame met sy begeerte om die kennis met n wyer gehoor te deel, het uitgeloop op die publikasie van Voëls en Bybels in die Geskiedenis.