ISBN-13: 9781500518141 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 152 str.
Simson is 'n fiktiewe storie wat handel oor die wel en wee van vigs weeskinders in Misanga, KwaZulu Natal. Die ongenaakbaare daaglikse stryd om oorlewing, en hoe die kinders uitgebuit word deur diegene wat hul moet beskerm. Onskuldige slagoffers van 'n wereld wat hul nie eers bewus is van nie. Die boek bevat 'n volledige verduideliking van VIGS en MIV sonder enige mediese terme. Dit is maklik verstaanbaar, en alle ooglopende vrae word prakties aangespreek soos vertel uit die oogpunt van Simson."