ISBN-13: 9780795702037 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 286 str.
Pattie Peters is vir die eerste keer in haar jong lewe smoorverlief. Op 'n mooi - en 'n goeie - man. Sy naam is Laki Pappasani en hy wil graag met haar trou. En sy met hom. Maar wat sal haar anties se? En wat van haar pa en al die ander mense? Want Laki is dan 'n wit man. En sy? Sy's eintlik 'n coloured girl van die Strand ...
Pattie Peters is vir die eerste keer in haar jong lewe smoorverlief. Op n mooi - en n goeie - man. Sy naam is Laki Pappasani en hy wil graag met haar trou. En sy met hom. Maar wat sal haar anties sê? En wat van haar pa en al die ander mense? Want Laki is dan n wit man. En sy? Sys eintlik n coloured girl van die Strand ...