ISBN-13: 9780624053187 / Afrikaans / Miękka / 2011 / 178 str.
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie - en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van 'n Duitse pa en 'n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat "hiervandaan" is. Eg en gevul met deernis.
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie - en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van n Duitse pa en n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat "hiervandaan" is. Eg en gevul met deernis.