ISBN-13: 9781497590175 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 24 str.
'n Komiese en kleurvolle verhaal van 'n haan wat verkeerdelik gesien word as die koning van die son. Dit is deel van die "Lekker lees" reeks boekies wat lees aanmoedig en leesvaardighede verbeter. Die boek is geskik vir kinders tussen die ouderdom van 4 to 10 jaar.
Zawartość książki może nie spełniać oczekiwań – reklamacje nie obejmują treści, która mogła nie być redakcyjnie ani merytorycznie opracowana.