ISBN-13: 9781503072961 / Afrikaans / Miękka / 2014 / 108 str.
Die belewenis van 'n sensitiewe, nuuskierige klein dogtertjie wat grootword in 'n groot besige Afrikaanse familie, wat woeker en werskaf om 'n bestaan te maak in die 1930s. Hierdie is Marie Tredoux se eie storie, 'n kultuurskat vol kinderwysheid en oumens- segoed. Liefdevol geillustreer deur Nanette Tredoux."
Zawartość książki może nie spełniać oczekiwań – reklamacje nie obejmują treści, która mogła nie być redakcyjnie ani merytorycznie opracowana.