Termin realizacji zamówienia: ok. 16-18 dni roboczych Bez gwarancji dostawy przed świętami
Darmowa dostawa!
Thabo is 'n doodgewone seun. Hy het 'n doodgewone lewe. Hy en sy Mme leef doodgewone lewens. Maar dan gebeur die buitengewone, die ongewone. En sy lewe word onherroeplik verander...